Local news

Maak seker jy maak ‘n draai by die Saalperd-skou vandag

Sowat 400 saalperde, Hackney ponie asook Friesperde neem vanjaar die Kers Saalperdskou deel wat vandag nog by die AfriDome in Parys gesien kan word. Dié skou is elke jaar ‘n skouspel van vernuftige ruiterkuns veral in die driegang en vyfgang klasse waarvan die groot kampioenskappe ook later vandag gesien kan word. ‘n Uitstappie vir die …

Sowat 400 saalperde, Hackney ponie asook Friesperde neem vanjaar die Kers Saalperdskou deel wat vandag nog by die AfriDome in Parys gesien kan word.

Dié skou is elke jaar ‘n skouspel van vernuftige ruiterkuns veral in die driegang en vyfgang klasse waarvan die groot kampioenskappe ook later vandag gesien kan word.

‘n Uitstappie vir die hele gesin wat jy beslis sal geniet en daar is heerlike eetgoed te koop. Kom kyk! Die program begin 09:00 vanoggend met die grootkampioen Vyfgang-klas vanaand om 21:05

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button