Local news

Pluimpie vir Ngwathe Brandweerdiens

‘n Groot pluimpie vir die Ngwathe Brandweerdiens vir die professionele en flinke hantering van ‘n botsingstoneel Donderdag- aand, 1 Desember op die R59 tussen Parys en Vredefort. Een van die wiele van ‘n tenkwa van Stellar Transport het vasgeslaan en het die tenkwa aan die brand geslaan. Daar is ammoniumnitraat in die tenkwa vervoer, maar …

‘n Groot pluimpie vir die Ngwathe Brandweerdiens vir die professionele en flinke hantering van ‘n botsingstoneel Donderdag- aand, 1 Desember op die R59 tussen Parys en Vredefort.
Een van die wiele van ‘n tenkwa van Stellar Transport het vasgeslaan en het die tenkwa aan die brand geslaan.
Daar is ammoniumnitraat in die tenkwa vervoer, maar die besending was gelukkig reeds afgelaai toe die ongeluk gebeur het.
Die Ngwathe Brandweerdiens was baie vinnig op die toneel en het die brand geblus. Dankie ook aan Tinus Jacobs wat met sy private brandweerwa ook op die toneel bystand verleen het.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button