
‘n Gedeelte van die klip muur by die ingangshek na die FAK se Udolpho Rivierplaas net buite Parys, is Saterdagnag omgery en die skuldige swyg soos die graf.
Afgesien van die skade het die muur historiese waarde omdat dit in die sewentigerjare deur Henning Klopper gebou is aan wie die plaas oorspronklik behoort het.




Ten spyte daarvan dat oor die naweek gevra is dat wie ookal verantwoordelik was hiervoor na vore moet kom, is geen inligting nog ontvang nie.
As jy weet wie hiervoor verantwoordelik was, skakel asseblief die Udolpho-oord by (056) 818 1197, of Jan-Danie Malan by 082 965 7002.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



