Local news
Oorblywende bronsplate van Hoffman-plein nou veilig bewaar
Gemeenskap en organisasies werk saam om kultuurerfenis te bewaar

Na โn lang gesukkel deur gemeenskapslede om toestemming te kry by die munisipaliteit om die oorblywende bronsplateย by die Hoffmn-plein in Bloemfontein te verwyder en in veilige bewaring te plaas, is diรฉ proses uiteindelikย aan die gang gesit. Die toestand van Hoffman-plein in Bloemfontein het oor jare drasties agteruit gegaan. Na โn besoek aan diรฉ monument vroeรซr die maand het die FAK se kultuurnetwerke besluit om hand by te sit om besorgde inwoners te help om diรฉ probleem op te los,.
Verskeie kultuurorganisasies in Bloemfontein het toe kragte saamgespan met die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) om hierdie kulturele erfenisย te beskerm.
โDaar was eens op โn tyd 18 bronsplate op die senotaaf by Hoffmann-plein waarop die name van soldate uit die Eerste Wรชreldoorlog verskyn het, maar die meeste is al afgesteel,โ het Jan-Danie Malan, die FAK se kultuurkoรถrdineerder in die Vrystaat gesรช.
โGemeenskapslede het besluit om diรฉ plate te verwyder en die FAK genader vir hulp en sedertdien het verskeie organisasies ingespring om โn finansiรซle bydra te maak om die kontrakteurskostes te dek.




Foto’s: Facebook
โBaie dankie aan die Die Voortrekkers Brandkop (R500), AfriForum (R2000) en Vryheidsfront Plus / Freedom Front Plus (R2200) wat ingestaan het vir die befondsing van die projek. Ons is trots om gemeenskappe te sien saamstaan en saamwerk vir gemeenskaplike doel. Die bronsplate gaan veilig by die Suid-Afrikaanse Pantsermuseum (SA Armour Museum) by Tempe militรชre basis bewaar word,โ het hy afgesluit.
โDie Provinsiale Erfenisliggaam (PHRA) sal dan later besluit wat daarmee moet gebeur.โ
Die FAK bedank graag AA Nutsman wat ingespring het om te help en ook die VF Plus en AfriForum wat ook by die Presidensie, een van die ander groot erfenisskatte in die dorp, skoon gemaak het en die tuine opgeknap het.
๐๐ฒ ๐ค๐๐ง ๐จ๐จ๐ค ๐ก๐๐ฅ๐ฉ ๐จ๐ฆ ๐จ๐ง๐ฌ ๐ก๐๐ง๐๐ ๐ญ๐ ๐ฏ๐๐ซ๐ฌ๐ญ๐๐ซ๐ค ๐๐ง ๐จ๐ง๐ฌ ๐ค๐ฎ๐ฅ๐ญ๐ฎ๐ฎ๐ซ๐ง๐๐ญ๐ฐ๐๐ซ๐ค๐ ๐ฎ๐ข๐ญ ๐ญ๐ ๐๐จ๐ฎ. ๐๐จ๐ง๐ญ๐๐ค ๐ฏ๐ข๐ซ ๐๐๐ง-๐๐๐ง๐ข๐ ๐๐๐ฅ๐๐ง ๐๐ฒ ๐ฃ๐๐ง๐๐๐ง๐ข๐@๐ค๐ฎ๐ฅ๐ญ๐ฎ๐ฎ๐ซ๐ญ๐ฎ๐ข๐ฌ๐ญ๐.๐จ๐ซ๐ .๐ณ๐ ๐๐ง ๐ก๐๐ฅ๐ฉ ๐จ๐ง๐ฌ ๐จ๐ฆ ๐ฃ๐จ๐ฎ ๐๐ซ๐๐๐ง๐ข๐ฌ ๐ญ๐ ๐๐๐ฐ๐๐๐ซ.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



