Local news

Medelye na gewese DA-raadslid en oud Aardklop-hoof se dood

Ons innige medelye aan sy familie

Andries Vrey,  voormalige DA-raadslid van Parys is in die ouderdom van 45-jaar aan vermoedelik ‘n hartaanval oorlede. Hy het die afgelope jaar by sy suster, Anet in Centurion gebly, en kom sy dood as ‘n groot skok.

Andries was ook ‘n voormalige hoof van Aardklop en ‘n baie bekwame en toegewyde mens wat ‘n groot impak op baie mense se lewens gemaak het.

Ons opregte medelye aan sy hartsmense en almal in wie se lewens sy dood ‘n groot leemte laat.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button