Local news

Pote en voete om ons viervoete te help

N Lieflike somersaand, Kersversierings, en voete en hondepote om n verskil te maak vir die plaaslike DBV wat my en jou hulp so nodig het om finansieël te kan oorleef. Weet jy dat 80 DBV’s al hul deure moes sluit omdat hulle nie finansieël die mas kon opkom nie? DBV’s wat afhanklik is van fondsinsamelings …

N Lieflike somersaand, Kersversierings, en voete en hondepote om n verskil te maak vir die plaaslike DBV wat my en jou hulp so nodig het om finansieël te kan oorleef.

Weet jy dat 80 DBV’s al hul deure moes sluit omdat hulle nie finansieël die mas kon opkom nie? DBV’s wat afhanklik is van fondsinsamelings soos die pretstap wat vanaand op die Parys Golf & Country Estate gehou is.

Dankie vir elke dierevriend wat vanaand met soveel geesdrif ondersteun en saamgestap het in die gees van Kersfees.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button