Local news

Sluise bly oop

Dit is wat oewereienaars kan verwag

Al vier sluise wat tans by die Vaaldam oop is, sal oopbly vandag. Invloei by Vaaldam is tans 629,02 kubieke meter per sekonde, en die uitvloei 511,9 kubieke meter per sekonde. Vaaldam staan nou op 104%.

Barrage staan tans op 98,52%. met uitvloei teen 551,741 kubieke meter per sekonde.

Bloemhofdam is nou 95,91% vol en sal die uitlaat gehandhaaf word op 300 kubieke meter per sekonde.

 

 

Related Articles

Back to top button