Local news

Ai die water: Kyk wat gebeur in Potch

Inwoners gevra om drinkwater te kook

Die JB Marks Munisipaliteit het sy inwoners op die Bult en Potchefstroom Dam-areas gemaan om eerder hul drinkwater te kook aangesien daar tans ‘n ineenstorting van die chloorsisteem by die Ou Potchefstroom Waterbehandelingswerke is.

Volgens die JB Marks munisipaliteit lei hierdie ineenstorting van die chloorstelsel by die aanleg tot mikrobiologiese probleme.

“Spesialiste is tans op die terrein om die situasie te diagnoseer en te assesseer. Die herstelwerk aan die chloorstelsel sal Maandag, 28 November begin,” het die munisipale woordvoerder, Jeanette Tshite in ‘n persverklaring bevestig, het Potchefstroom Herald oor die naweek berig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button