Local news

‘n Spanpoging soos min om meer as 150 lewens te red

Dankie vir almal wat die mobiele skenkerskliniek ondersteun het.

Sestig mense en meer as 150 lewens wat gered is.

Dit was die ongelooflike opkoms wat verlede week by die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens se mobiele skenkerskliniek in Parys gekry is met die Parys Rotary Club Festive Season Blood Drive wat Donderdag 24 November gehou is.

Altesaam 54 eenhede bloed is met die hulp van die publiek en Parys se Rotariërs ingesamel.

Dankie aan elkeen wat die inisiatief ondersteun het om seker te maak bloedtekorte word aangevul met die oog op die Feesseisoen wanneer bloedvoorraad gewoonlik kritiek laag is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button