Van links is Adriaan Lewies, Lené van der Merwe en Brandon Barnardo
Twee van Parys-ringtennisklub se lede, Lené van der Merwe en Adriaan Lewies, is ingesluit in die SA Junior-ringtennisspan wat Suid-Afrika in Junie 2023 in Koblenz, Duitsland sal verteenwoordig.
Adriaan en Lené het dan ook die afgelope naweek silwermedaljes vir o.16 verower tydens die SA gemengde dubbels kampioenskappe.
Adriaan en Brandon Barnardo (regs) het ook met goud vir o.16 by die SA dubbel kampioenskappe gespog,
.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.