NewsNews

Bootongeluk: Asseblief kyk uit vir Jan

Hondjie steeds soek

Daar word steeds gesoek na hierdie hondjie met die naam  Jan wat Saterdag 19 November by die Barrage in die Vaalrivier beland het tydens n bootongeluk.

Die ongeluk was baie laat Saterdagmiddag toe n boot  deur n sluishek oor die keerwal is by die Barrage. Al ses mense kon na veiligheid gebring word maar die hondjie is steeds soek.

Asseblief laat weet as jy Jan in die omgewing aan die onderkant van die Barrage keerwal sou opmerk.

Die doel van die berig is nie vir negatiewe kommentaar nie maar om te help om Jan op te spoor, het die Vaal River Rats SA groep ook vroeër vanmiddag in hul plasing op sosiale media gesê.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button