So lyk die plan vir Vaaldam vandag
Vaaldam is vandag, Vrydag 18 November, 108, 85% vol met sewe sluishekke wat steeds oop is. Invloei is tans teen 965,3 kubieke meter per sekonde, en die uitvloei teen 1 221 kubieke meter per sekonde. Daar was geen reënval in die Vaaldam se opvangsgebied nie. Bloemhof is nou 114% vol en water word uitgelaat teen …

Vaaldam is vandag, Vrydag 18 November, 108, 85% vol met sewe sluishekke wat steeds oop is.
Invloei is tans teen 965,3 kubieke meter per sekonde, en die uitvloei teen 1 221 kubieke meter per sekonde. Daar was geen reënval in die Vaaldam se opvangsgebied nie.
Bloemhof is nou 114% vol en water word uitgelaat teen 2 407 kubieke meter per sekonde. Die plan is om by Bloemhof vandag ‘n uitvloei van 2 600 kubieke meter per sekonde te handhaaf.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



