News

Foto’s: Vloedwater tref verskeie strate in Potchefstroom

Verskeie strate in Oewersig en die Heilige Akker is met water bedek.

Die oorsaak hiervan is weens die baie reën wat die afgelope naweek vir die Klerkskraaldam en Boskopdam laat oorloop het.

Inwoners het foto’s van hulle strate geneem waar die Mooirivier se water opgestoot het en die strate in mini-riviere verander het. Van hierdie strate is Johannes Dreyerstraat, Langenhovenstraat (Heilige Akker) sowel as Van Rooystraat in Oewersig.

Foto’s: 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button