Die foto is vanoggend by Heilbron geneem. Foto: Verskaf
Wees asseblief versigtig wanneer jy op die paaie gaan. Weens swaar reën loop spruite sterk en het die watervlak van riviere gestyg.
Daar is veral vanoggend gewaarsku oor die R34 sowat 23km buite Kroonstad by die Reitzstraat-afrit waar water oor die pad gespoel het, asook die R721 Kroonstad/Vredefort-pad.
Die foto is vanoggend geneem op die pad tussen Deneysville en Vereeniging. Foto: VerskafDie foto is vanoggend by Heilbron geneem. Foto: Verskaf
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.