News

So lyk die stand van ons damme nou

Nog reën vandag voorspel

Bloemhofdam 96,83%

Vaaldam100,49%

Met gister, Vrydag 11 November se reën, is 50,8mm in die Vaaldam se opvangsgebied gemeet.

Die swaar reën in die Parys-distrik het ook ‘n paar veranderinge vanoggend in die Parys 400-motorwedren roete genoodsaak. Die aksie kan weer vandag by die Parys-vliegveld gesien word waar die begin en einde van die roete is.

Die foto is gister langs die R59 tussen Parys en Sasolburg geneem waar dit oral al sopnat en modderig was na die reën.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button