NewsNews

Vermiste vrou gevind

Johanne Bester wat sedert Dinsdag 3 Mei vermis was is Vrydagaand 8 Mei gevind.

Johanne Bester wat sedert Dinsdag 3 Mei vermis was is Vrydagaand 8 Mei gevind.

Dit is nog onduidelik waar  Bester was in die tydperk. Die familie is oorstelp dat sy veilig tuis is.

Christel Steyn, Bester se tannie, het op Facebook gepost, “Dankie Here Johannè is veilig!!! Hulle het haar nou net By die huis aan gebring! Hallelujah prys ons Koning! Dankie vir elke persoon se ondersteuning deur gebed!”

“Op hierdie stadium het ons nog nie al die antwoorde van die situasie en die besonderhede van die “waar, hoekom , wanneer en wie” nie. Ons groot fokus is dat sy veilig vir ons terug gebring is en om die “healing process” te kan begin deur ons Vader se genade,” het Steyn gesê toe daar vir meer inligting gevra is.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button