News

Groot tekort aan bloed

Die Bloedddiens doen weer ‘n beroep op alle bloedskenkers om  Dinsdag, 8 November te kom bloed skenk by die  Hervormde Kerksaal, Parys h/v Loop/Paulsenstraat tussen 12:00 en 18:00 Jy kan help om ‘n bloedtekort krisis te voorkom. Die Bloeddiens nooi alle skenkers, maar veral nuwe skenkers en skenkers wat nie in die afgelope paar maande geskenk …

Die Bloedddiens doen weer ‘n beroep op alle bloedskenkers om  Dinsdag, 8 November te kom bloed skenk by die  Hervormde Kerksaal, Parys h/v Loop/Paulsenstraat tussen 12:00 en 18:00
Jy kan help om ‘n bloedtekort krisis te voorkom.
Die Bloeddiens nooi alle skenkers, maar veral nuwe skenkers en skenkers wat nie in die afgelope paar maande geskenk het nie om die mobiele skenkerskliniek te ondersteun.
Om ʼn bloedskenker te word, moet jy:
– Tussen die ouderdom van 16-75 wees
– Meer as 50kg weeg
– Iets voor jou skenking eet
– Gesond wees op die dag van skenking
Skenk bloed. Jou bloed red lewens.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button