News

In die tuin was dit besig vanoggend

Hier in Die Dorpstuin in Boomstraat was dit vandag die ene voete, want vir die eerste keer is daar kontreimark gehou Benewens organiese groente- en kruie, was varsprodukte met heerlike gebak en gebottel te koop, en was die koel reënweer en die goed versorgde tuin ‘n wenresep vir ‘n lekker Saterdagoggend uitstappie.

William Mokoena in die organisie groente- en kruietuin van Die Dorpstuin wat hy versorg

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button