News

Help asseblief – groot tekort aan bloed

Jou bloedbydrae is baie nodig

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens het ‘n dringende beroep op skenkers in Parys gedoen om asseblief die mobiele skenkerskliniek in die dorp te ondersteun op
Donderdag, 27 Oktober 2022
12h00 – 18h00
Hervormde Kerksaal, Parys (H/V Loop en Paulsen Straat Parys)
Bloed is nou baie nodig om ‘n krisis in bloedvoorraad te voorkom.
Alle skenkers, veral skenkers wat nie in die afgelope paar maande geskenk het nie, asook nuwe skenkers se ondersteuning is gevra.
Om ʼn bloedskenker te word, moet jy:
– Tussen die ouderdom van 16-75 wees
– Meer as 50kg weeg
– Iets voor jou skenking eet
– Gesond wees op die dag van skenking

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button