News
Nee wat, daar’s geen genade met die brandstofheffing
Brandstofpryse het vanjaar al met 37,5% gestyg teenoor verlede jaar se pryse, maar daar is geen vooruitsig dat die regering weer motoriste gaan tegemoet kom met die brandstofheffing nie. Só is vandag bekendgemaak in die regering se mediumtermynbegrotingsrede. Daar is weer gesê die vergunning was net tydelik


Brandstofpryse het vanjaar al met 37,5% gestyg teenoor verlede jaar se pryse, maar daar is geen vooruitsig dat die regering weer motoriste gaan tegemoet kom met die brandstofheffing nie.
Só is vandag bekendgemaak in die regering se mediumtermynbegrotingsrede.
Daar is weer gesê die vergunning was net tydelik


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



