
Vanjaar was dit die onderwysers van Hoërskool Parys wat as wenners van die jaarlikse aksienetbal-uitdaging wat Vrydag op die skool se netbalbane beslis is, kon wegstap.
Daar is verbete om die bal geveg en dit was groot pret, maar die verdedigende span moes uiteindelik die pak vat toe die onnie-span die oorhand gekry het. Megan Daniel het die aksie op dié foto’s deur haar kameralens vasgevang.




Vanjaar was die onnie-span net té vlug van voet en té vaardig by die doelpaal.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



