News
Kleinplaas parkrun se kunsbeen-stapper inspireer
Die alombekende Kleinplaas parkrun wat elke Saterdag in Potchefstroom plaasvind is al sinoniem met die teenwoordigheid van Gert Rens – die man met die prostese wat al elkeen van die 22 parkrun 5km wedlope vanjaar voltooi het. Interessante feite oor Gert Rens: Een tree op ‘n slag pak Gert Rens die 5km Kleinplaas parkrun aan. …
Interessante feite oor Gert Rens:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!










