Die president van die Sasolburg-rolbalklub, Joggie Viljoen, oorhandig die trofee aan die president van die Parys-rolbalklub, Dries de Jager.
Parys en Sasolburg se rolbalklubs het ‘n geskiedkundige dag beleef toe hulle mekaar op Parys se bane die stryd aangesê het vir die Interklub Uitdaag Presidents-trofee.
Parys het as oorwinnaars van die baan gestap met ‘n 28 – 14 oorwinning. Die beste span van die dag was Dries de Jager, Poena Olivier en Yvonne Olivier.
Die beste span van die dag was Poena Olivier, Yvonne Olivier en Dries de Jager
Goeie vriende is gemaak, en sal die interklub uitdaging volgende jaar op die Sasolburg bane beslis word.
Die president van die Sasolburg-rolbalklub, Joggie Viljoen, oorhandig die trofee aan die president van die Parys-rolbalklub, Dries de Jager.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.