News

Groot skool….hier kom ons

Nuwe graad R en graad 1 maats kuier by die skool

Vandag babbel dié bekkies!

Daar is immers baie om te vertel oor al die dinge van die groot skool.

Van bus ry , tot mooi goed maak en inkleur en die speelterrein verken, want vanoggend het die graad 1 en graad R-leerders van 2023 ‘n draai by Parys Primêre skool gemaak om hul juffrouens ‘n bietjie beter te leer ken en te sien hoe lyk die klaskamers.

Maar die hoogtepunt van die dag was sonder twyfel om ‘n draaijie met die skoolbus te kon ry met Adam aan die stuur. Daar is sommer ook vir Adam gesing wat vandag verjaar.

‘n Lekker kuier en leer oggend vir die nuwe gesiggies van Parys Primêre skool.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button