News

Ongeluksimulasie leer waardevolle lesse

Ongeluksimulasie leer waardevolle lesse

‘n Analise van wat gesien is met ‘n botsingsimulasie-toneel verlede week op die R59 tussen Parys en Vredefort, sal binnekort gehou word om die lesse wat geleer is, en tekortkominge veral ten opsigte van reaksietyd en hantering van botsingstonele waar daar storting van gevaarlike chemiese stowwe is, aan te spreek.
Die simulasie waartydens ‘n botsing tussen ‘n brandstoftenkwa, ‘n vragmotor wat sianied vervoer, en ‘n motor verlede Woensdagoggend so na as moontlik aan ‘n werklike situasie nageboots is, het leemtes uitgewys wat met opleiding aangespreek sal word, het Debbie Prinsloo, voorsitter van RIMS vir die Fezile Dabi-distrik gesê. Lede van die Parys-polisie, verkeer, die provinsiale ambulansdiens, Sanral en Iqhina, Parys Medix, LGV, Prinsloo Recovery, Ngwathe Brandweer, Sasol en Tanker Services was betrokke by die simulasie-oefening wat deur RIMS in samewerking met BP Petroleum, gekoördineer is.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button