News

Vyf van Parys onder top 10 by Vrystaat Wiskunde-kompetisie

Baie geluk aan hierdie leerders en die skool se Wiskunde-onderwysers met die skitterende prestasie.

Hoërskool Parys het die afgelope naweek kon spog met nie minder nie as 5 van sy leerders wat onder die top 10 posisies in die Vrystaat behaal het na afloop van die sesde Vrystaat Wiskunde-kompetisie.
By die graad 10’s eindig Jadon Smit 5de, Bontle Roberts 9de en Kyla Jardim 11de, terwyl Reinhard van der Hoven ’n 17de plek vir graad 9 behaal het. By die Graad 8’s eindige Dregan Brink 6de, MW Supra 8ste en Linden Smit 9de.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button