News

Koeldrank net waar jy kyk

Nog twee vragmotorongelukke

Dit het gesaai gelê van die koeldrank langs die R59 Dinsdagmiddag 11 Oktober, om 09:15 toe ‘n vragmotor anderkant die Truck stop op die R59 tussen Parys en Sasolburg van die pad af is en omgeslaan het. Die vragmotorbestuurder is nie beseer nie.

In nog ‘n voorval vanmiddag (Woensdag 12 Oktober) op die R59 v is ‘n vragmotor net duskant Parys se vliegveld van die pad af. Niemand is in die voorval beseer nie.

Related Articles

Back to top button