News
Blikkies vir hulle in nood
‘n Skenking is alreeds aan Epilepsie SA se Vrystaat/Noordwes-sentrum in Parys oorhandig.

Dankie aan elkeen wat vanjaar se Blikkiesfees ondersteun het om ‘n verskil te maak vir hulle in nood. Die fees word jaarliks deur die Hervormde gemeente Parys aangebied as gemeenskapsprojek.
Altesaam 1 760 nie-bederfbare items is met vanjaar se fees ingesamel en word daar reeds fluks pakkies opgemaak wat versprei sal word na daar waar nood is.

‘n Skenking is alreeds aan Epilepsie SA se Vrystaat/Noordwes-sentrum in Parys oorhandig.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



