News

Kyk net wat gebeur allles in Parys

Jy moet die datums dagboek

* parkrun elke Saterdag om 08:00 vanaf Egweni River Lodge
* myrun Sondag om 08:00, Parys Golf & Country Estate
* Skaakaande elke Woensdag vanaf 18:00 by Lekker Bistro

Oktober:
12 -15 – FPSSA Friesperdskou, AfriDome, Parys.
15 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van Bond van Oud Polisielede.
28-30 Appalloosa-skou, AfriDome, Parys.
November:
4 – VVA Gholfdag

4 – Van Toeka tot nou lekker-luister musiekkonsert met iets vir elke smaak deur tenoor Stefan Louw en sy sangstudente by die NG gemeente Parys-Suid om 19:00. Kaartjies by National Roadhouse, La Vie en Rose en by Marisa 064 963 5386.
5 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.
5 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor PnP.
18-19 – Uithourit, AfriDome, Parys.
26 – Pannekoek bak voor PnP ten bate van SHH.

Desember:
3 – Hartelusmark by Egweni River
Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.
7-10 Saalperd-kampioenskappe.
10 – Kersliggiemark, Garden Art kwekery, Noorderstraat 28, Parys, vir navrae skakel 082 659 5099.
10 – Pannekoek bak voor PnP
10-22 – Parys Kersmark
10-31 – Kersliggies in die Garden Art Kwekery-tuin, Noorderstraat 28, Parys, vir navrae skakel 082 659 5099.

2023
Maart

22-25- Horse & Wine Festival Friesian Show.
Stuur gerus vir ons jou instansie of kerk se datums van gebeurlikhede in en om Parys vir die 2022/23 kalender na gazettenuus@gmail.com

Related Articles

Back to top button