News
Matriekafskeid 2022: Sjoe, – kyk net hoe mooi!
Kyk het hoe mooi het ons matrikulante van Hoërskool Parys gelyk met hul matriekafskeid Vrydag 30 September by Stonehenge. Dié foto’s gee ‘n kykie na die swier van die aand. Julle het almal pragtig gelyk matrieks!