News

Wenlootjie sorg vir groot bederf voor Springbok-rugby

Baie geluk aan Pieter wie se lootjiekaartjie Vrydag as die wenner van Blikoortjies-kleuterskool se biltong-en-koek lootjiekompetisie getrek is. Die kompetisie was ’n fondsinsameling vir die skool. Dit was inderdaad net die regte bederf vir die afgelope naweek se Springbok rugby! Die meeste lootjiekaartjies is verkoop deur Markus de Waal en Shaun Connoway. Hulle het elk …

Baie geluk aan Pieter wie se lootjiekaartjie Vrydag as die wenner van Blikoortjies-kleuterskool se biltong-en-koek lootjiekompetisie getrek is. Die kompetisie was ’n fondsinsameling vir die skool. Dit was inderdaad net die regte bederf vir die afgelope naweek se Springbok rugby!

Die meeste lootjiekaartjies is verkoop deur Markus de Waal en Shaun Connoway. Hulle het elk ’n kontantprys ontvang.

Shaun Connoway en Markus de Waal het die meeste lootjiekaartjies verkoop

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button