News

Vermiste vrou weer veilig terug by familie

Haar familie het op sosiale media bevestig dat Claassen, haar foon afgesit het vir persoonlike redes.  Twanette Claassen is weer veilig terug by die huis. ‘n Vrou van Thabazimbi wat sedert verlede Vrydag, 16 September as vermis by die SAPD aangemeld is, is weer veilig terug by die huis. Sy het gister (Woensdag, 21 September) …

Haar familie het op sosiale media bevestig dat Claassen, haar foon afgesit het vir persoonlike redes.

‘n Vrou van Thabazimbi wat sedert verlede Vrydag, 16 September as vermis by die SAPD aangemeld is, is weer veilig terug by die huis.

Sy het gister (Woensdag, 21 September) teruggekeer.

Twanette Claassen het glo by haar suster in Potchefstroom gekuier, maar het toe nie weer huis toe gekeer soos verwag nie.

Haar familie het op sosiale media bevestig dat Claassen, haar foon afgesit het vir persoonlike redes. Hulle bedank almal se hulp, bystand, liefde, omgee en ondersteuning tydens Twanette se verdwyning.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button