News
Gratis lappop-werkswinkel by Vaal Mall
Daar gaan op Vrydag, 23 September ‘n gratis werkswinkel by Vaal Mall aangebied word, waartydens belangstellendes sal leer hoe om ‘n lappop te maak en dit dan aan die Lappop Projek te skenk. Behalwe vir die geleentheid om gratis opleiding hiervoor te kry, sal deelnemers danksy die Lappop Projek (Ragdolll Project) ‘n kinderhart bly maak. …
Daar gaan op Vrydag, 23 September ‘n gratis werkswinkel by Vaal Mall aangebied word, waartydens belangstellendes sal leer hoe om ‘n lappop te maak en dit dan aan die Lappop Projek te skenk.
Behalwe vir die geleentheid om gratis opleiding hiervoor te kry, sal deelnemers danksy die Lappop Projek (Ragdolll Project) ‘n kinderhart bly maak.
Dit beloof sommer baie pret te wees. Die werkswinkel sal van 10:00 tot 13:00 duur en inwoners word genooi om deel te neem.
Make a Ragdoll at the free workshop and donate it towards the Ragdoll Project.
Don’t miss out on lots of fun and laughter on Friday, 23 September at 10:00 to 13:00.
https://vaalweekblad.com/144452/gratis-lappop-werkswinkel-by-vaal-mall/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



