Vermiste vrou laas in Potchefstroom gesien

Twanette is die afgelope Donderdag in Potch in 'n wit Renault Triber gesien.

Toe sy nog nie Vrydag terug is by die huis nie, is sy as vermis gerapporteer.

Volgens haar seun, Dwayne, het die familie op Vrydag, 16 September ‘n vermiste saak by die polisie oopgemaak. Sy ma het nog nie haar foon geantwoord nie.

Twanette is laas in Potch in ‘n wit Renault Triber gesien. Die motor se registrasienommer is KJV534NW.

As enige iemand inligting het kan Jacques by 084 573 4517 of die SAPD in Potchefstroom geskakel word.

Twanette Claassen is laas Donderdag in Potchefstroom gesien. Sy is as vermis gerapporteer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button