NewsNews

Waarom is die Voortrekker monument blou

Die Voortrekker Monument in Eeufeesweg in Pretoria sal gedurende April elke aand blou verlig word ter ondersteuning van outisme.

Die Voortrekker Monument in Eeufeesweg in Pretoria sal gedurende April elke aand blou verlig word ter ondersteuning van outisme.

Dit is tans die erfenisterrein van sy soort in Gauteng wat die meeste besoek word, en ook een van die top tien kultuurhistoriese besienswaardighede in die land. Die Monument bestuur ook die Bloedrivier Erfenisterrein.

Diegene wat nog nie die Voortrekker Monument besoek het nie, kan hulself gerus bederf met ‘n uitstappie daarheen, veral nou terwyl dié majestueuse monument blou verlig word in die aand.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button