News
As ek eendag groot is…
Vlieënier, dokter, onderwyser of prokureur. Klein lyfies groot drome vir wat hul eendag wil wees. Graad 1 leerders van Parys Primêre skool het onlangs Beroepe-dag by die skool gehou en het elkeen van die leerders kon wys wat hul toekomsdrome is

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!