Dié foto's vang die herinneringe vas van van die Parysenaars wat vanjaar by Comrades 2022 was. Foto's: Facebook
Parysenaars wat die naweek die Comrades gehardloop het, is veilig en ver binne die afsnytyd oor die eindstreep. Dit het goed gegaan en Parys is verskriklik trots op elkeen van hierdie atlete.
Só het die nie-amptelike tye vir ons atlete gelyk
Peter Muthubi (Nedbank) – 06:07:16
Wida de Klerk (Murray & Roberts) – 07:55:07
Andrew Beckerling (Parys Multisport Club) – 09:11:59
Tara Walmsley (Parys Multisport Club) – 09:11:59
Annemi Beukes (Parys Multisport Club) – 09:31:22
Annina de Vlliers (Parys Multisport Club) – 11:05:57
Dié foto’s vang die herinneringe vas van van die Parysenaars wat vanjaar aan Comrades 2022 deelgeneem het. Foto’s: Facebook
Pa en dogter, Andrew Beckerling en Tara Walmsley het die Comrades-uitdaging saam aangepak.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.