News
Drie van Parys blink uit by SA Legends of the Performing Arts
Drie Parysenaars het aan die Legends of the Performing Arts SA-kampioenskappe in Pretoria deelgeneem. Reuben en Carli de Jager, en Vivienne van der Schyff was al drie onder die top vyf in verskeie drama- en redenaars-kategorieë waaraan hulle by die kompetisie deelgeneem het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!