News

Uitsonderlike prestasie vir Hoërskool Parys met Wiskunde kompetisie

Baie geluk aan al die leerders wat deurdring en almal wat vandag deelgeneem het. Julle hou Parys se naam hoog.

Na afloop van vandag, Dinsdag 23 Augustus se semi finale rondte van die Vrystaatse Wiskunde kompetisie wat in Kroonstad gehou is,  het  Parys die uitsonderlike prestasie behaal met 7 van die 12 leerders wat deurdring na die finale rondte, wat van Hoërskool Parys is

Baie geluk aan elkeen van die leerders en ook elkeen wat deelgeneem het.

Die leerders wat deurdring na die finaal is
Gr 10 Jadon Smit, Bontle Roberts en Kyla Jardim.
Gr 9 Reinhard vd Hoven.
Gr 8 Linden Smit, MW Supra en Dregan Brink.

Linden het ook opspraak gemaak deur 99% vir die graad 8 vraestel te behaal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button