News

Kyk wat gebeur in Parys

* parkrun elke Saterdag om 08:00 vanaf Egweni River Lodge * myrun Sondag om 08:00, Parys Golf & Country Estate * Skaakaande elke Woensdag vanaf 18:00 by Lekker Bistro Augustus: 25-27 – Sentraal Boerbok Skou, AfriDome, Parys. 27 – All Things Adventure by Stonehenge in Africa, Parys – Alles en nog wat vir die buitelewe …

* parkrun elke Saterdag om 08:00 vanaf Egweni River Lodge
* myrun Sondag om 08:00, Parys Golf & Country Estate
* Skaakaande elke Woensdag vanaf 18:00 by Lekker Bistro

Augustus:
25-27 – Sentraal Boerbok Skou, AfriDome, Parys.
27 – All Things Adventure by Stonehenge in Africa, Parys – Alles en nog wat vir die buitelewe entoesias, baie om te doen vir oud en jonk, snuffel rond by ‘n verskeidenheid van stalletjies, heerlike kosstalletjies en kunstenaars. Jy kan dit nie misloop nie. Toegang kos R80 vir volwassenes vir die hele dag se vermaak, hope pretaktiwiteite, en ‘n wyn en kunsuitstalling. Kinders 6-12 jaar betaal slegs R40 ingangsfooi en kinders onder 6 jaar het gratis toegang. Die toegangsfooi vir pensionarisse is R50 per persoon. Die naweek word ook afgesluit met ‘n gratis Gospel-vertoning Sondag 28 Augustus van 10:00-13:00 by Egweni saam met Chris Else en plaaslike kunstenaars. Vir navrae skakel Antoinette Badenhorst by 061 508 0268.
September:
3 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.
3 – NG Kerk Parys-Suid hou basaar om 08:00 – 12:00
Kerksaal – NG Kerk Parys Wes h/v Grens en Kortstr.
Almal welkom. Kom kuier saam !Navrae 082 881 4098
10 РVVA Parys netbaldag vanaf 08:00 by Parys Prim̻re skool se netbalbane in Eerstelaan. Sluitingsdatum vir inskrywings is 3 September. Vir navrae skakel Joanne by 072 637 3427 of Minarde by 073 246 6221.
10 en 24: – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van SHH.
13 – VLS Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
13 – Afrikaner Veiling, AfriDome, Parys.
24 – Vrystaat Meatmaster Veiling, AfriDome, Parys.
24 – Parys Blikkiesfees aangebied deur die Hervormde Kerk, Parys.
28 – BKB Kommersiële Veeveiling.
Oktober:
1 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van NG Parys-Oos.
1-6 SAWMGA Nationals, AfriDome, Parys.
4 – VLU vroue kom bymekaar. Tema: Gesondheid. Vir navrae skakel Bernadet by 082 474 0304 of Annatjie by 082 464 0204.
11 – VLS Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
12 -15 – FPSSA Friesperdskou, AfriDome, Parys.
15 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van Bond van Oud Polisielede.
22 – Dormer Veiling, AfriDome, Parys.
26 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
28-30 Appalloosa-skou, AfriDome, Parys.
November:
4 – VVA Gholfdag
5 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.
5 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor PnP.
12 – Platinum Meatmaster Veiling, AfriDome, Parys.
15 – VLS Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
18-19 – Uithourit, AfriDome, Parys.
26 – Pannekoek bak voor PnP ten bate van SHH.
30 – BKB Kommersiële Veeveiling.
Desember:
3 – Hartelusmark by Egweni River
Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.
7-10 Saalperd-kampioenskappe, AfriDome, Parys.
10 – Pannekoek bak voor PnP ten bate van NG Parys-Oos.
10-22 Desember – Parys Kersmark
13 – VLS Kommersiële Veiling, AfriDome, Parys.
14 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
2023
Maart
3-4 – Meatmaster Veiling, AfriDome,
10-11 – Manso Brahman Veiling, AfriDome, Parys.
17-18 – Simbra-week en veiling, AfriDome, Parys.
22-25- Horse & Wine Festival Friesian Show.
Stuur gerus vir ons jou instansie of kerk se datums van gebeurlikhede in en om Parys vir die 2022/23 kalender na gazettenuus@gmail.com

Related Articles

Back to top button