Parys hou styf duim vas vir dié 2 seuns in SA-kragmeting teen Engelse en Franse

Sterkte Lukas en Reno!

Parys hou styf duim vas vir die SA-skolerugbyspanne wat weer vandeesweek op 23 en 27 Augustus  op die veld draf in hul kragmeting teen die Engelse en Franse.
Beide Lukas Meyer en Reno Hirst, albei van Parys, is deel van die SA o.18 skolespan vir die internasionale rugbytoernooi wat in Kaapstad gespeel word.

Links is Lukas Meyer met die aankondiging van die SA skolerugbyspanne. Foto: Verskaf
Agter is Reno Hirst Foto Verskaf

Só lyk die wedstrydbepaling
Dinsdag 23 Augustus
13:00 SA o.18A vs Engeland
15:30 SA o.18 vs Frankryk
Saterdag 27 Augustus
13:00 SA o.18A vs Frankryk
15:30 SA o.18 vs Engeland

Die eerste wedstryde is reeds Vrydag gespeel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button