News
Vyf kinders sterf in tragiese ongeluk by skool
Vyf kinders is vanmiddag (Donderdag 18 Augustus) oorlede nadat ‘n vragmotor deur die heining is van die Laerskool Vyfhoek langs die N12. Volgens Russel Meiring, woordvoerder van die ER24 nooddiens, is nog vier kinders ernstig beseer. Die ongeluk was omstreeks 14:00. Die vermoede is dat die vragmotorbestuurder beheer oor die voertuig verloor het toe ‘n …
Vyf kinders is vanmiddag (Donderdag 18 Augustus) oorlede nadat ‘n vragmotor deur die heining is van die Laerskool Vyfhoek langs die N12. Volgens Russel Meiring, woordvoerder van die ER24 nooddiens, is nog vier kinders ernstig beseer. Die ongeluk was omstreeks 14:00.
Die vermoede is dat die vragmotorbestuurder beheer oor die voertuig verloor het toe ‘n band waarskynlik gebars het.
Die vragmotorbestuur is nie beseer nie.
Ons diepe medelye met die families van die oorledenes.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



