News

Skoolbus in ongeluk op R59

Die insittendes is na verneem van ‘n skool in Viljoenskroon.

‘n Quantum skoolbus het Vrydagoggend net voor 09:00 op die R59 in die rigting van Sasolburg net verby die Truck Stop omgeslaan.
Dertien van die insittendes onder wie 6  skoolkinders is na die Vaalpark hospitaal vervoer.
Daar was nie ander voertuie in die botsing betrokke nie. Die bestuurder  het vermoedelik beheer oor die voertuig verloor.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button