Sport

Dit was ‘n goeie rugbyseisoen vir Parys

Ons is trots Parys!

Ten spyte daarvan dat beide Hoërskool Parys se o.14 en 0.15 rugbyspanne vandag in die Noordvaal semi-finaal hul wedstryde verloor het, was dit ‘n baie goeie seisoen vir hierdie spelers waarop hulle kan terugkyk met trots. Hulle het hul alles gegee.

Die 0.14’s het vandag 17-12  teen Allen Glen in Johannesburg verloor, terwyl Parys se o.15-span op hul tuisveld verloor het met ‘n eindtelling van 19-14 teen Hoërskool Patriot van Witbank.

Parys Hoër se o.14-rugbyspan. DIe foto is vanoggend geneem.
Parys se 0.15’s na hul laaste wedstryd vir die seisoen vanoggend, Saterdag 13 Augustus.

Dankie aan al die ouers, ondersteuners en afrigters wat hierdie spelers die seisoen ondersteun en aangemoedig het.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button