NewsNews

Koperdiewe op heterdaad betrap danksy Openbare Orde taakspan se blitsige reaksie

Knap werk deur dié polisielede

‘n Rol Telkom kabel ter waarde van R5 500 is gister, Woensdag 27 Julie, teruggevind en vyf verdagte koperdiewe op heterdaad betrap waar hul besig was om koperkabel te steel in die Zamdela-woonbuurt by Sasolburg. Dit danksy die blitsige en wakker optrede van lede van die polise se Openbare Orde taakspan.

Die span het toe hulle hoor dat die vermeende koperdiewe aan die werk was, blitsvinnig na die toneel gegaan waar die vyf gearresteer is. Die rol koperkabel is versteek agter een van die verdagtes se huis gekry.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button