MotoringSport

Noordwes Robal sif Ope en Veterane spelers

Sterkte vir al Parys se spelers asook spelers van ander klubs wat sal deelneem.

Noordwes Rolbal se Ope en Veterane spelers meet hierdie naweek kragte om die vier kampione te kroon. Die mans en Vroue Veterane sal by die Potchefstroom Rolbalklub slaags raak terwyl die mans en vroue Opekampioenskap by die Potchefstroom Buiteklub, (PCC) plaasvind. By beide kampioenskappe sal daar 12 spelers in twee seksies sake uitspook.

Die deelnemers aan die Veterane afdeling is: Vroue Seksie 1 :Jillian Booth (Klerksdorp), Magdel O’Donoghue (Parys), Corrie Breitenbach (Potch Dorp), Alida Roussouw (Fochville),Marie Uys (Parys) en Moira Hill (Zeerust) .

Seksie 2: Amanda Bester (Parys), Bettie Beare en Janine Harvet (Klerksdorp) Lazuya Serfontein (Parys), Rhonda Kallis (Potch Dorp) en Maria Veenstra (La Farge)

Die Mans Veterane is: Seksie 1: Gene Hill (Zeerust), Alan Kirkland (Klerksdoirp), Trevor Wright (Parys) Abrie Schutte (Fochville) Schalk van der Merwe (La Farge) en Deon Vermeulen (Parys)

Seksie 2: Raymond Loubser (Parys), Faan Stofberg (Parys), Waldi Schulenburg (Lafarge), Billy Harvey (Klerksdorp), Henry Peens (Klerksdorp), Ronnie Palmer (Potchefstroom). 

Die volgende spelers ding mee in die Ope-kampioenskap: Seksie 1: Errol Booth, Pit Croucamp en Colin de Jager (Klerksdorp) Jaco Nel en Chris Wentzel (Parys) en Thinus van Zyl (PCC).

Seksie 2: Tinus Crous en Morne Kretschmer (Klerksdorp) Theuns Botha (PCC), Ian Niewoudt (Potch Dorp) en Johan van der Merwe (Sannieshof)

Die Vroue Ope deelnemers is: Seksie 1:Burnadine Muller (Orkney), Rene de Jager (Klerksdorp), Lizandri Hildebrandt (PCC), Anina Neethling (Klerksdorp), Natasha Kallis (Potch Dorp) en Chantelle Hildebrandt (PCC).

Seksie 2: Sega Mokoto, Baybee Mojanaga en Serlina Venter (Potch Dorp), Browen de Kock en Leatitia Wolvaard (PCC) en Dalene Peens (Klerksdorp)

Die finale in die kampioenskappe sal Sondag plaasvind.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button