News
Natref-aanleg tydelik gesluit
Die Natref-aanleg in Sasolburg sal na verwagting einde Julie weer maksimum produksie kan lewer as die skeepsvrag ru-olie wat verwag word, ontvang is. Vir nou is die Natref-aanleg tydelik gesluit weens die vertraging van die verwagte skeepsvrag ru-olie , en het Sasol force majeure verklaar op die verskaffing van petroleumprodukte. Force majeure is ‘n algemene …

Die Natref-aanleg in Sasolburg sal na verwagting einde Julie weer maksimum produksie kan lewer as die skeepsvrag ru-olie wat verwag word, ontvang is.
Vir nou is die Natref-aanleg tydelik gesluit weens die vertraging van die verwagte skeepsvrag ru-olie , en het Sasol force majeure verklaar op die verskaffing van petroleumprodukte. Force majeure is ‘n algemene term wat in kontrakte gebruik word wat in wese beide partye vrystel van aanspreeklikheid of verpligting in geval van ‘n buitengewone gebeurtenis of omstandighede.
Met die tydelike sluiting van die Natref-aanleg is daar tans geen raffinadery in die land in bedryf nie.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



