News
Kouse en musse om sentrum-inwoners warm te hou
Elsali-kleuterskool en Jimmy Jaggers het 200 pare kouse en 60 mussies ingesamel vir inwoners van Epilepsie SA se Vrystaat/Noordwes-sentrum in Parys. Dankie vir die mooi gebaar van omgee. Foto krediet: Pinkie Moseme-Segoba van PJ Funky Shots.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!