
Julie
- 15-16 – Boran Veiling, AfriDome, Parys.
- 27 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
- 29 – Brahman veiling BKB De Waal, AfriDome, Parys
- 30 – VVA Fondsinsameling – Chris Else met dans. Kaartjies kos R100 per volwassene, laerskoolkinders R50 en voorskoolse kinders gratis
- 30 – SAWMGA Qualifier, AfriDome, Parys
- 30 – Pannekoek bak ten bate van SHH.
- Augustus:
- 2 – VLU vroue kom bymekaar. Tema: Pak jou tas. Vir navrae skakel Bernadet by 082 474 0304 of Annatjie by 082 464 0204.
- 4 – Leading Brand Brahman Veiling, AfriDome, Parys.
- 6 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.
- 6 – Pannekoek bak voor PnP ten bate van Bond van Oud Polisielede.
- 6 & 7 – SAWMGA Qualifier Distriks (Buite), AfriDome, Parys.
- 8-10 – Brangus Nasionale Veiling, AfriDome, Parys.
- 13 & 14 – Sanesa Saddle Seat Nationals, AfriDome, Parys.
- 16 – VLS Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
- 20 Droughtmaster Genetics Veiling, AfriDome, Parys.
- 20 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor PnP.
- 25-27 – Sentraal Boerbok Skou en veiling, AfriDome, Parys.
- 31 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
- September:
- 3 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.
- 5-9 – ALE BKB Expo, AfriDome,
- 10 – Brahman-veiling, AfriDome, Parys
- 10 en 24: – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van SHH.
- 13 – VLS Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
- 13 – Afrikaner Veiling, AfriDome, Parys.
- 24 – Vrystaat Meatmaster Veiling, AfriDome, Parys.
- 24 – Blikkie vir ‘n Boer-fees aangebied deur die Hervormde Kerk Parys.
- 28 – BKB Kommersiële Veeveiling.
- Oktober:
- 1 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van NG Parys-Oos.
- 1-6 SAWMGA Nationals, AfriDome, Parys.
- 4 – VLU vroue kom bymekaar. Tema: Gesondheid. Vir navrae skakel Bernadet by 082 474 0304 of Annatjie by 082 464 0204.
- 11 – VLS Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
- 12 -15 – FPSSA Friesperdskou, AfriDome, Parys.
- 15 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van Bond van Oud Polisielede.
- 22 – Dormer Veiling, AfriDome, Parys.
- 26 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
- 28-30 Appalloosa-skou, AfriDome, Parys.
- November:
- 5 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.
- 5 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor PnP.
- 12 – Platinum Meatmaster Veiling, AfriDome, Parys.
- 15 – VLS Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
- 18-19 – Uithourit, AfriDome, Parys.
- 26 – Pannekoek bak voor PnP ten bate van SHH.
- 30 – BKB Kommersiële Veeveiling.
- Desember:
- 3 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.
- 7-10 Saalperd-kampioenskappe, AfriDome, Parys.
- 10 – Pannekoek bak voor PnP ten bate van NG Parys-Oos.
- 13 – VLS Kommersiële Veiling, AfriDome, Parys.
- 14 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
- 2023
Maart - 3-4 – Meatmaster Veiling, AfriDome,
- 10-11 – Manso Brahman Veiling, AfriDome, Parys.
- 17-18 – Simbra-week en veiling, AfriDome, Parys.
- 22-25- Horse & Wine Festival Friesian Show.
Stuur gerus vir ons jou instansie of kerk se datums van gebeurlikhede in en om Parys vir die 2022 kalender na gazettenuus@gmail.com


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



