News
Nie eens die koue hou Kersvader uit Parys nie
Terwyl die vroeg oggendlug knyp is dit die ene bedrywigheid by Moments Square. Kersvader is immers hier. Kompleet met kleurvolle kersliggies, Kersvader se bokke, kersbome en kersversiersels. Sommer net ‘n rede om bietjie uit te kom en pret te hê in die winterkoue – want dis Christimas in July by Moments Square in Parys se …

Terwyl die vroeg oggendlug knyp is dit die ene bedrywigheid by Moments Square. Kersvader is immers hier. Kompleet met kleurvolle kersliggies, Kersvader se bokke, kersbome en kersversiersels. Sommer net ‘n rede om bietjie uit te kom en pret te hê in die winterkoue – want dis Christimas in July by Moments Square in Parys se hoofsraat.







Gaan maak ‘n draai oor die naweek of deur die week tot en met 14 Julie en kom geniet sommer net die kersliggies, luister na die musiek of groet Kersvader.





At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!


